Samba (Portugese uitspraak: [ˈsɐ̃bɐ]), ‘n Brasiliaanse musiekgenre is 'n naam of voorvoegsel wat gebruik word vir verskeie ritmiese musiek variante, soos samba urbano carioca (stedelike Carioca samba),[1][2] samba de roda (soms ook genoem landelike samba).[3] erken as deel van die Ontasbare Kulturele Erfenis van die Mensdom deur UNESCO.[4] Baie ander vorme van samba, het meestal in die Rio de Janeiro en Bahia state ontstaan.[5][6][7]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search